Petition: Free speech for Sunette Bridges! Spraakvryheid vir Sunette!

Sunette Bridges
Sunette Bridges

Petition in support of Sunette Bridges. Fill in your name and e-mail, then click on “Sign Now”. Also tweet and share on Facebook by using the buttons on the far left of this page.

Eerbiedig Sunette Bridges se spraakvryheid | Respect Sunette Bridges's freedom of speech

Heil die leser! | To whom it may concern

[signature]

2,011 signatures

Share this with your friends by clicking on the social icons below!

   


Latest Signatures
2,011Hester MullerApr 20, 2015
2,010Willie KnoetzeMar 01, 2015
2,009Nico SmithDec 16, 2014
2,008Ackermann. LynetteFeb 23, 2014
2,007Stephanus VermaakFeb 23, 2014
2,006Leonor BosmanFeb 22, 2014
2,005thomas russFeb 19, 2014
2,004Betty PelserFeb 11, 2014
2,003Astraea ShawFeb 09, 2014
2,002attie snymanFeb 08, 2014
2,001Constant von BergFeb 06, 2014
2,000Zondra HoffmannFeb 04, 2014
1,999Arym KrugerJan 24, 2014
1,998Jain GreenJan 20, 2014
1,997Natasha HullJan 17, 2014
1,996Leon MostertJan 12, 2014
1,995David FourieJan 09, 2014
1,994Melt OlckersJan 09, 2014
1,993Johan van NiekerkJan 02, 2014
1,992richard webbJan 02, 2014
1,991Eugene VisserJan 02, 2014
1,990Kevin BotesDec 31, 2013
1,989Schalk LiebenbergDec 27, 2013
1,988Wouter FoucheDec 23, 2013
1,987Hendrik WentzelDec 23, 2013
1,986Sue MurphyDec 22, 2013
1,985Christiaan ElsDec 20, 2013
1,984Bets WilsonDec 15, 2013
1,983Johann KrigeDec 15, 2013
1,982Jean - Pierre JordaanDec 14, 2013
1,981Nellie PriceDec 13, 2013
1,980PEET VAN BREDADec 13, 2013
1,979Theuns HanekomDec 05, 2013
1,978christina hamiltonNov 28, 2013
1,977Gerhard OelofseNov 26, 2013
1,976Theuns DuvenhageNov 25, 2013
1,975Brian ulFaNov 25, 2013
1,974Diana GillNov 24, 2013
1,973Agnes OlivierNov 24, 2013
1,972kobus burgerNov 24, 2013
1,971j byronNov 22, 2013
1,970Zanell Janse van VuurenNov 21, 2013
1,969Mandy MullerNov 21, 2013
1,968michelle rouxNov 21, 2013
1,967marlene voslooNov 20, 2013
1,966Ingrid De JagerNov 19, 2013
1,965rudi van der westhuizenNov 19, 2013
1,964Jannie Le GrangeNov 19, 2013
1,963wilma venterNov 19, 2013
1,962Andre VenterNov 18, 2013

My verklaring oor Cancervive

deur Sunette Bridges

Hierdie is seker een van die moeilikste skrywes wat ek nog ooit moes doen. Ek het baie tyd spandeer daaraan om mooi te dink en hard gebid vir leiding oor die saak.

Ek het eergister op FB gemeld dat ek vandag in Naboomspruit optree ten bate van Cancervive. Ek is deur ‘n Boervrou in die gemeenskap genader op die optrede vir haar te doen om te help met die kaartjieverkope. Ek het ingestem om gratis vir haar te gaan optree. Hierdie vrou het self die pad van Kanker gestap en wou graag ‘n bydrae maak om dit vir ander moontlik te maak om behandeling te ontvang. Soos baie van julle seker weet, het my Pa ook Kanker gehad en is dit een van die sake wat ek al vir baie jare met graagte ondersteun.

Gistermiddag het ek ‘n oproep van my kliënt ontvang om my mee te deel dat Cancervive haar versoek het om onmiddelik my optrede vandag te kanselleer omdat hulle nie met my politieke oortuigings vereenselwig wil word nie. Die arme vrou was ongelooflik ontsteld en geweldig bekommerd oor wat sy vandag vir die mense gaan se oor hoekom ek nie by die funksie is nie. Ek was hartseer, maar het vir haar gese dat sy nie bekommerd moet wees nie en dat ek op enige ander datum in die toekoms gratis vir die mense sal kom sing. Ek het die saak daar gelaat.

‘n Rukkie later is ek meegedeel dat die besluit van Cancervive ‘n direkte uitvloeisel is van ‘n e-pos van deur ‘n ene Johan Pienaar aan Cancervive se publisiteitsmaatskappy gestuur is. In die e-pos deel Pienaar Cancervive mee dat hy geskok is om te verneem dat hulle geassosieer word met ‘n RASSIS soos ek wat deur die MRK aangekla word vir rassisme en voeg hy ook by dat hy ontevrede is met die feit dat die funksie in die AP-Kerk in Naboomsptuit se kerksaal gehou word aangesien die ook ‘n Rassistiese instansie is. Cancervive het egter gekies om nie kapsie te maak oor die saal nie, maar wel oor my optrede daar.

Daar is ‘n blad op FB wat jou al vir presies 11 maande ‘n smeerveldtog teen my voer en ek het verneem dat die e-pos op die blad gepubliseer is en hul hul lesers aangemoedig het om ook almal aan Cancervive te skryf om hul te versoek om nie met my te assosieer nie. Enkele lede van die blad het dit ook goedgedink om dieselfde skrywes op Cancervive se FB blad te gaan maak. Cancervive se eerste amptelike reaksie was om die persone mee te deel dat hulle A-polities is en ondersteuning van enigeen verwelkom. Dis nou blykbaar enigeen behalwe ek.

Die spreker van Cancervive het intussen in Naboomsruit opgedaag en dit was aan haar verduidelik dat my kliënt in ‘n reuse verknorsing was agv hul houding jeens my. Die dame, by name Frieda Henning, het my toe gekontak. Sy het vreeslik hard probeer om vir my te verduidelik dat Cancervive nie omgee van watter geloofs- of politiese oortuiging hul bydraers is nie, maar dat my deelname vir hulle in ‘n moeilike posisie plaas. Ek het aan haar verduidelik dat ek reeds ‘n e-pos aan Cancervive oor die situasie gestuur het en dat ek ‘n amptelike verklaring van hulle versoek oor hoekom my optrede gekanselleer is. Cancervive het egter alles in hul vermoeë gedoen om ‘n amptelike uitlating te vermy en my sowaar vesoek om steeds maar die vertoning te kom doen so in die stilligheid sonder dat hulle skriftelik hoef te reageer oor die insident. Dit terwyl hulle personeel reeds e-posse van die Smeerblad se lede geantwoord het waarin hulle die mense meegedeel het dat dit EK was wat my optrede gekanselleer het. Ek stel dit onomwonde dat ek op geen stadium my optrede daar gekanselleer het nie, maar dat die versoek vir my om nie daar te wees nie, ‘n direkte opdrag aan my kliënt van Cancervive af was.

Wat my stomslaan is dat Cancervive blykbaar GEEN probleem het daarmee om WIT mense in Naboomspruit, boonop lede van die APKerk, se geld te vat vir hul organisasie nie, maar nie die rugraat het om ‘n stadpunt in te neem teen ‘n ooglopende kwaadwillige smeerveldtog nie. Ek sou graag die optrede van die Smeerblad se lede as laakbaar wou beskryf, maar dit sou beteken dat ‘n mense beter van hulle sou verwag en dit is nie die geval nie. Wat ek wel laakbaar vind is die optrede van Cancervive.

Op geen stadium het ek navraag gedoen oor wie sou baat by my optrede nie. Vir my het dit oor die SAAK gegaan. Ek het ook besluit om nou eers hierdie skrywe te doen om sodoende nie vir Marinda, my kliënt in Naboomspruit enige skade te berokken of haar funksie in die wiele te ry nie, maar voel dat dit nou belangrik is om ‘n standpunt in te neem teen hierdie organisasie se optrede en die publiek in te lig oor die aangeleentheid. Ons velkleur is verkeerd vir hierdie BEE instansie. Ons politiek is verkeerd vir hierdie BEE instansie, maar duidelik is die kleur van ons geld vir hulle geen probleem nie. Dit is tyd ons ons begin om SLEGS Volkseie aksies te ondersteun en na ons eie mense om moet sien en, soos in die geval van Naspers, moet PRAAT met ons geld!

Die R25 000 wat Cancervive uit Naboomspruit se Blanke mense maak, behoort in totaal aan die gemeenskap terugbetaal te word!

Ek dank die Vader dat ek NIE afhanklik is van my sangloopbaan om te oorleef nie en dat ek dus nooit nodig sal he om my beginsels prys te gee om my siel te verkoop om te oorleef nie.

Hier is die skakel na die fotoalbum met al die detail oor hierdie siek mense se optrede… Sx