OPTOG VIR
AFRIKAANS
14 Augustus 2002
12:00
Sê nee vir verengelsing!
Sê nee vir Kader Asmal se meesterplan
om Afrikaans te verdryf uit ons skole en universiteite!
Vertrekpunt vir optog: Piazza, Tukkie-kampus.
Wys jou staal vir jou taal!
Almal welkom, kom stap saam met PRAAG-Tuks op GRA-dag,
bring jou eie plakkaat of banier.
Inligting: 0836512179 of 0824901036


